Die meule het daarna ‘n hofbevel verkry dat die afgedankte werknemers nie die meule se eiendom mag betree of ander werknemers intimideer nie. Die bevel is verontagsaam en twee van die meule se vragmotors is aan die brand gesteek, terwyl ander motors en geboue beskadig is.
